Japie greyling biography of alberta

Japie Greyling

Japie Greyling

Japie Greyling(1890 - 1954)

Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling, is gebore in 1890 op die plaas Smaldeel in die distrik Hoopstad, Oranje Vrystaat. Gedurende die Anglo-Boereoorlog was Japie se vader en 2 ouer broers op kommando om teen die Engelse te veg.

JAPIE GREYLING - gelofteland.org

Een aande gedurende die oorlog, het sy vader se kommando op die plaas oornag. Die Engelse was kort op hulle hakke, en agter hulle bloed aan. Die oggend nadat die kommando vertrek het, daag die Engelse dan ook daar op. Die offisier in bevel, 'n sekere kaptein JEB Sealy, kry dan ook bewyse op die plaas dat die kommando daar oornag het.

Nadat Sealy bietjie rondgekyk het, sien hy vir Japie daar naby staan en besluit om hom te ondervra. Hoeveel van hulle was daar?

Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling -

Wie was almal daar? Waarheen is hulle op pad? Japie het egter geweier om sy vader se kommando te verraai. Sealy was vasbeslote om die inligting te bekom, en beveel sy soldate om Japie teen die huis se muur te laat staan voor 'n v Japie Greyling - YouTube BAHYR